Check all the entries for the design competition.
Hey daar. Baie dankie vir al die entries. Thanks for all the entries. Dit was a amazing response.
The good people at Airborne Music have added to the prizes and we will be announcing a 2nd and 3rd place winner too.
The extra prizes include:
Winner: $12 Credit
2nd: $6 Credit
3rd: $6 Credit
And then for every other person who has entered will get $1 Credit
That you will be able to use on Airborne and get some music!
Calling all designers!
Ons is op soek na ‘n design vir ons volgende Strain wat ons op Airborne Music gaan release. Die song wat ons gaan release is ‘n dubstep remix van Ondier kom! deur Hyphen & SFR.
Die designs moet aan die volgende voldoen:
Artwork uploaded to Airborne is resized to fit the 1200px x 1200px. Artwork that is bigger than this is resized (center aligned) and cropped to fit this space for the web version. Images smaller than this are scaled up to fit the width. This means that smaller images can be uploaded but they will look ‘pixilated’ when they are scaled up to fit.
Post asb. die designs op ons facebook wall. Die wenner sal ‘n WIE’S BANG album kry en die jou design sal gebruik word as die strain artwork vir die tune on Airborne.
Die kompetisie sluit Maandag 26 Maart 2012
——————————————————————————————————————–
We are looking for a design for the next Strain we will release on Airborne Music. The tune we will be releasing is a Dubstep remix of Ondier kom! by Hyphen & SFR.
Artwork uploaded to Airborne is resized to fit the 1200px x 1200px. Artwork that is bigger than this is resized (center aligned) and cropped to fit this space for the web version. Images smaller than this are scaled up to fit the width. This means that smaller images can be uploaded but they will look ‘pixilated’ when they are scaled up to fit.
Post your design on our facebook wall. The winner will receive a copy of the WIE’S BANG album and your design will be used as the strain artwork on Airborne.
The competition closes Monday 26 March 2012
Verkennerstoer 11 – 14 April
In die land van die blindes is een-oog koning
Koning loop met die losprys weg
En moordenaars groet mekaar met ‘n hi-five
Ek wou my krane stadig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
met ‘n skoot deur die kop van ‘n magnaat
Dis ‘n land van kleure en klank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Dis ‘n land van korrupsie en goddank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Blameer die duiwel
Lippe bewe morsig en die spoeg spat
Oorgehaal maar beheer verloor
En ons vier dit met ‘n hi-five
Ek wou my krane stadig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
Met skote deur die bors van die magnaat
Dis ons land
Ek is nie jy nie, jy’s jaloers op my
MK Awards 2012 – Laaste paar dae! Stem so!
Daar is nog net vier dae oor om te stem vir die MK Awards! Stem asb vir ons as jy nog nie het nie. As jy MXit het, stem asb baie!
Ons is genomineer vir 3 MK Awards. Jy kan by die links een keer in elke kategorie stem. So, stem asb vir ons een keer in elke kategorie hier.:
1. Group
2. Rock
3. SFX/Animation
Julle kan ook op MXit stem en hier kan jy so veel as wat jy wil stem.
Jy kliek eenvoudig deur na Tradepost, Competitions & Voting, MK Awards, en stem. Elke MXit stem kos 20 Moola.
LIVE ACT
Ons het laas jaar die Best Live Act Award gekry, as jy voel ons is nog skop nog steeds gat, doen asb. die volgende:
Jy kan ons hier nomineer as jou gunsteling LIVE ACT
To cast a vote, ‘Like’ the MK FACEBOOK PAGE and click on the ‘MK Awards Live’ tab on the left. Voting on Facebook for the “Live” category puts viewers in line to win a Hyundai i20.




























































