In die land van die blindes is een-oog koning
Koning loop met die losprys weg
En moordenaars groet mekaar met ‘n hi-five
Ek wou my krane stadig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
met ‘n skoot deur die kop van ‘n magnaat
Dis ‘n land van kleure en klank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Dis ‘n land van korrupsie en goddank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Blameer die duiwel
Lippe bewe morsig en die spoeg spat
Oorgehaal maar beheer verloor
En ons vier dit met ‘n hi-five
Ek wou my krane regtig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
Met skote deur die bors van die magnaat
Dis ons land
Dis ‘n land van kleure en klank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Dis ‘n land van korrupsie en goddank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Ek’s nie jy nie, jy’s jaloers op my
WIE’S BANG launch tour
Hier is al die datums vir ons launch toer!!! Sien julle daar
26 Nov – Ultrafest Voodoo Lounge, JHB TICKETS
27 Nov – Kirstenbosch Botanical Gardens, Cape Town with Die Heuwels, Jack Parow & JR TICKETS INFO
29 Nov – Firkin, Centurion FREE SHOW!! INFO
30 Nov – Barcode, Boksburg TICKETS & INFO
1 Dec – FTV Silverstar Casino, Krugersdorp TICKETS & INFO
2 Dec – Arcade Empire, Pretoria with Springbok Nude Girls TICKETS INFO
3 Dec – Tanz Cafe. Fourways, JHB with Springbok Nude Girls TICKETS INFO
10 Dec – Buckley’s, Bellville with aKING, Chris Tait & Louwtjie Rothman TICKETS & INFO
21 Dec – Bazooki’s @ Club Mykonos, Langebaan INFO – Avontoer
23 Dec – Cheers Pub, Struisbaai INFO – Avontoer
27 Dec – Sandbaaisaal, Hermanus INFO – Avontoer
28 Dec – Zanzibar, Plettenberg Bay TICKETS & INFO
29 Dec – Diaz Strand Hotel, Mosselbaai INFO – Avontoer
30 Dec – Cafe Havanna, J-Bay TICKETS & INFO
31 Dec @ 11am – GrootGeesRockFees, Stilbaai (Agter Stables) INFO – Avontoer
31 Dec @ 9pm – TUKS FM New Years Party, Pretoria
Related show
Win the last double ticket for the Cape Town listening session TONIGHT!
Win another double ticket to our Cape Town WIE’S BANG listening session
Ons hou ‘n listening session vir ons vriende en media by Sgt. Peppers in Long Str, Woensdag die 2de Nov. WIE’S BANG sal die eerste keer in die publiek gespeel word. Daar is net 2 vrae wat jy moet beantwoord om ‘n double ticket te wen. Wie het die album produce? En waar is die album gerecord? Comment op die website post met jou antwoord. Die wenner sal vandag randomly gekies word!
Liefde
VCK
Win ‘n double ticket to the Cape Town pre-launch WIE’S BANG listening party
Ons hou ‘n listening session vir ons vriende en media by Sgt. Peppers in Long Str, Woensdag die 2de Nov. WIE’S BANG sal die eerste keer in die publiek gespeel word. Noem net 3 tracks van die album af en die double ticket is joune! Comment op die website post met jou antwoord.
Liefde
VCK















