VIR ALMAL – Lyrics

4 Comments Posted in Check-it on 08 September 2011

VIR ALMAL

Vir almal wat twyfel
Vir almal wat stemme hoor
Vir almal wat ‘n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu nou dood of verdwyn saam met my
want ek sien min van ons wat hier bly lewe
Leierskap die gebrek
‘n Kwarteeu van twyfel
Ek sal nie bitter word nie

Vir almal wat twyfel
Vir almal wat stemme hoor
Vir almal wat ‘n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu weer dood
Probeer sy kop wat uitstaan terug in slaan
Ek sal my familie en vriende nader trek
Gee my oë agter my kop
Ek sal nie bitter word nie

Vir almal……..

Die een is vir almal
Vir almal wat kan hoor
Vir almal met iets tussen die ore wat nog wil droom

Vir almal….

COMMENTS (4)

This song is banging!

Jean-Paul 11 Sep 2011 12:26 AM

REPLY TO THIS

Hy francois, bring die manne terug vanderbijlpark toe vir n rock show! RAFTERS WIL WEER VIR JOU N ORDENTLIKE FOKKEN MOSH PIT GEE!!!!

Nico 23 Oct 2011 7:04 PM

REPLY TO THIS

Fok , dis hoe afrikaanse rock mos moet klink.
Julle ouens moet aan ons arme siele dink hieronder in die Kaap!!!!!!
KOM MELKBOSSTRAND TOE!!!
ONS SAL DIE HAAIE UIT DIE SEE UIT MOSH!

Hein 13 Apr 2012 7:42 AM

REPLY TO THIS

KOM MELKBOS TOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!asb?

Hein 13 Apr 2012 7:43 AM

REPLY TO THIS