Van Coke Kartel – Jam Sandwich hierdie week

No Comments Posted in Check-it, News on 26 July 2010

Ons is besig hierdie week met ‘n show – JAM SANDWICH, dit sal oor ‘n tyd op TV wees. Ons gaan colaborate met Kalahari Surfers – ons moet ‘n song in ‘n paar sessions skryf en record. Dit is nogal exciting, check bietjie die vibe uit.

Ons jol hierdie naweek ook 2 shows:

30 Julie – Cheetahs, Brackenfell
31 Julie – Lady Luck, Spring

Hoop ons sien julle daar!

BRANDS BEHIND THE BAND