Van Coke Kartel is vanaand lus vir Bloem

No Comments Posted in Check-it, Live on 10 July 2010

Die stad van rose is lekker. Ons het gisteraand lekker geparty by Mystic. Ons voel sommer tuis. Nou gaan ons die plek in sy moer jol. Colourblind open vir ons en het baie lekker geklink in soundcheck. More gaan ons op vakansie vir ‘n week. So, oor en uit vir nou.
Cheers
VCK

BRANDS BEHIND THE BAND