Klerksdorp & Fochville & Tattoos
Dankie aan almal wat die shows die naweek bygewoon het vir ‘n befokte & weird tyd. Daar was al in die verlede traangas by een van ons show gespray, maar nie net vir mense wat mosh nie. Die sercurity het nie geweet wat hulle doen nie en ons is bly julle het gestick vir die show. Saterdagaand is ons bietjie gery deur al die klank issues en julle het nog steeds gebly en gewag al het ons fokkin laat gespeel. Befoch!
Hier is ook ‘n paar VCK Tattoos, check hulle uit. Ons gaan ‘n section op die site hĂȘ vir VCK tattoos en sal hopelik vir almal wat VCK tattoos het ‘n paar free show gee en so aan. Tune jul vriende om dit te post op die fanpage, of reply net op die post.
Good vibes
VCK
- Jedd Malema is guilty! http://t.co/le0P6o11
- RT @WaketoWonder: Van Coke Kartel & Wake to wonder Live at Barnyard Vereeniging *All Ages* Date: This Tuesday ... http://t.co/WWc3bC3x
- Yebo! RT @PhilipErasmus: @vancokekartel Lean back motherfuckers, lean back.
- @WesGooner Watse song sal jy 'n video voor wil check?
- Ek gaan nog 'n hele paar maak! RT @WesGooner: @vancokekartel beplan jul om nog n music video van een van jul songs te maak?
- Roer julle gatte na Klein Libertas Teater! 8bells op stage
- @stevoza ons s'n is mooier aan die binnekant!
- RT @Tinushuman32: @vancokekartel beste CD van die jaar.... #wiesbang http://t.co/pj5jDaC3
- See u there! RT @jonsavagerocks: Next week we have @vancokekartel in studio, LIVE!
- Thanks bro RT @NiNJACQUES: Het finally die nuwe vancoke cd deur geluister. GREAT ALBUM! #WiesBang @vancokekartel
- #high5 RT @5krApn3l: @vancokekartel Ek join jou later vandag daarop! #HighFive
- RT @5krApn3l: @vancokekartel Ek join jou later vandag daarop! #HighFive
- Tweeting from iPhone via @UberSoc is wonderlilk #befokkinwonderlik
- Snaaks RT @watkykjy: Morning @kulula just re-hashing the fact that I am not flying with you ever. I (cont) http://t.co/m1X8WVAz
- And a bit of kak talking!
- Hey people. We will be on internet radio in a couple of minutes. INTERNATIONAL http://t.co/bzAKTauC - listen to a couple of new tracks!
- Ons ons! RT @RAMfest: Who's partying in Stellenbosch tmrw night? http://t.co/Qwsw6mn2 http://t.co/aEv4Lvxk
- 100% RT @EnweeH: @vancokekartel is my info korrek? Julle by die Square 11/02??
- Boom! enjoy RT @stefanT82: @vancokekartel so pas die beste cd ooit gekoop http://t.co/hoVA0kSh
- Lekker! RT @TuksFM1072: @vancokekartel Dis 'n Land Yet Again no1 on the SA Top 10 with @WaynaliciousDJ!!! Well played Gentleman \m/
-
Bookings essential. Contact 016 454 8388 OR barnyard@elpa.co.za
Vereeniging, South Africa -
WIE’S BANG Bloemfontein Launch
Bloemfontein, South Africa -
WIE’S BANG in Benoni?
Benoni, South Africa -
Van Coke Kartel Bittereinder Yesterday’s Pupil JR
Pretoria, South Africa -
Tickets R85 Presold; R100 at the gate. Francois van Coke & Jedd Kossew will be playing acoustic versions of VCK & Fokof classics
Stellenbosch, South Africa -
Official Cape Town WIE’S BANG launch show
Cape Town, South Africa -
Vaal Dam, South Africa
















