Dis ‘n land – Lyrics
In die land van die blindes is een-oog koning
Koning loop met die losprys weg
En moordenaars groet mekaar met ‘n hi-five
Ek wou my krane stadig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
met ‘n skoot deur die kop van ‘n magnaat
Dis ‘n land van kleure en klank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Dis ‘n land van korrupsie en goddank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Blameer die duiwel
Lippe bewe morsig en die spoeg spat
Oorgehaal maar beheer verloor
En ons vier dit met ‘n hi-five
Ek wou my krane regtig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
Met skote deur die bors van die magnaat
Dis ons land
Dis ‘n land van kleure en klank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek’s jaloers op jou
Dis ‘n land van korrupsie en goddank
Dis ‘n land van liefde vir drank
Ek’s nie jy nie, jy’s jaloers op my
- RT @MyCityByNight: New blog post: #REJeans Presents - @vancokekartel [Live & Exclusive Song] http://t.co/fp6S9e6x @Woolworths_SA
- RT @RickyBynight: Wie's Bang? RT @MyCityByNight: #REJeans Presents - @vancokekartel [Live & Exclusive Song] http://t.co/Q3gLt2pj @Wo ...
- http://t.co/JR5oYVKC MOENIE DINK NIE
- Gooi hom! RT @bryanopines: @vancokekartel @zebraandgiraffe think I should play this on the #ozone on @zoneradiocpt this Friday night?
- If u haven't got it yet. Download #siener from http://t.co/tdpcINPh for FREE. Our tune with @zebraandgiraffe
- Net so! RT @FA_Ruan_dP: @vancokekartel nice sommer die VFKT een ook!
- Nice, tune jou ma om een te koop! RT @FA_Ruan_dP: My ma het my.@vancokekartel CD gesteel en luister nou in haar ... http://t.co/4Uc5kxNK
- @FrancoisVanCoke en Jedi op @BokRadio 7pm 98.9fm en net daarna op @AlternativeAfr 91.3fm vir almal wat in die kaap is! Luister in
- @FrancoisVanCoke en die Jedi vanaand interview op @BokRadio 7pm en daarna speel ons 'n paar songs live @AlternativeAfr 91.3fm
- RT @JIPcoza: Kompetisietyd! WEN die nuwe VanFokKingTasties CD. Stuur 'n e-pos met jou naam, van & ouderdom na ... http://t.co/9MTBelxQ
- Lekker! RT @RohanMocke: Thanx for the free awesome tune @vancokekartel and @zebraandgiraffe !! Next level stuff
- True that, will do it! RT @lifegoeso_n: @vancokekartel a music video for chaos with @JackParow is well due :D
- Just right click and save as. RT @RohanMocke: How do I download your latest song from your website ... http://t.co/3HxgYQKs
- Ons gaan die Tot Die Son Uitkom video vir die eerste keer by Assembly screen tydens die @VFKTacoustic show op 26 Mei.
- Hey. #siener is nog steeds verniet beskikbaar van http://t.co/tdpcINPh - ons colab met @zebraandgiraffe DO IT!
- Jason planking the shit out of those chairs http://t.co/eoVC3JCf
- @Locnville - happy birthday boys!
- haha ?@_ThisIsDipha_: @vancokekartel lekker Hectic Nine-9 #hn9?
- Lekker, enjoy! RT @GabrielRoux3752: @vancokekartel Moerse thanks vir die free download van "siener"! Die song sit ... http://t.co/xqITEhlP
- Jason gaan ook aan 'n planking kompetisie deelneem! Check
-
VANFOKKINGTASTIES
Cape Town, South Africa -
with Die Heuwels Fantasties
Pretoria, South Africa -
Nelspruit, South Africa
-
Bloemfontein, South Africa











COMMENTS (2)
Soos altyd is Van Coke Kartel een voor die res, seker die enigste band wat tog die beste musiek van ons generasie maak.
Van Coke rule!!!!!
nice! is daar enige plek waar mens tabs vir die song kan check?